As ons God ken, is ons perspektief op die lewe anders

--:--
Jannie Pelser gesels met Ds Fanie Loots oor kerkplanting en die pad wat hy stap met Vlak 4 kanker. Kinders van God se perspektief op die lewe is anders as die wat God nie ken nie

Ds. Fanie Loots: www.harvestersministries.com
1 Feb Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

'n Hedendaagse Klaaglied

Janne Pelser en gaste, Prof. Stefan de Beer en Ds. Jan Lubbe gesels oor 'n skrywe van Prof de Beer - 'n hedendaagste klaaglied
7 Jun 47 min

'n Visie vir Suid Afrika

Jannie Pelser gesels vandag met Ds. Schalk van Heerden, Barend La Grange en Ds Danie Mouton oor "'n Visie vir Suid Afrika"
31 May 49 min