Joleen "Ek is in 'n verhouding met beide mans, ons bly ook saam"

Loading player...
Dit is vreemd en buite die norm, maar dit werk vir Joleen en haar twee mans. Joleen Geldenhuys en haar man van 17 jaar het op skei gestaan, waar sy gedurende die tyd verlief geraak het op nog 'n man. Sy het steeds gevoelens vir haar man gehad en het eerder die voorstel gemaak dat hulle al drie saam in 'n verhouding tree... Joleen deel haar storie.
4 Feb 2025 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min