Prof. Theo Neethling "Dit kan groot implaksies vir SA inhou indien die VSA ontrek"

Loading player...
Die aankondiging van Amerikaanse president - Donald Trump dat die VSA met onmiddellike effek befondsing aan SA onttrek het ‘n beduidende impak op SA.

Ons gesels met Theo Neethling, ‘n Professor verbonde aan Departement Politieke Wetenskappe aan die Universiteit van die Vrystaat.
4 Feb 2025 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min