GESONDHEIDSAKE: Gastro-esofageale refluks - 05 Februarie 2025

Loading player...
🎙️ Verstaan en Beheer Suur Refluks! 🔥
Het jy al die branderige gevoel in jou bors ervaar ná ete? Vandag praat Bianca oor 🔥Gastro-esofageale refluks🔥, ook bekend as 🔥suur refluks of sooibrand🔥 – 'n algemene probleem wat baie mense raak. Bianca bespreek:
✅ Hoe die esofagus werk en sy rol in die spysverteringstelsel.
✅Leefstyl-aanpassings wat kan help om suur refluks te verminder.
✅ Middels wat verligting kan bied.
Luister nou en kry nuttige wenke om suur refluks onder beheer te bring! 🤍🔥
Luister gerus weer:
#Podcast #SuurRefluks #Gesondheid #SooibrandVerligting
5 Feb 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Behandel jy heeltyd net die simptome? 07 Januarie 2026

Behandel jy heeltyd net die simptome – of spreek jy die werklike probleem aan? In Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom ons liggaam vroeg reeds waarskuwings gee – en hoekom ons dit so maklik ignoreer. 🔹 Hoekom “quick fixes” nie altyd die antwoord is nie…
13 Jan 11 min

Gesondheidsake🌞 DESEMBER VAKANSIE GESONDHEID 🌴🍹10 Desember 2025

Gesondheidsake🌞 DESEMBER VAKANSIE GESONDHEID 🌴🍹 Bianca gee ‘n vinnige oorlewingsgids vir die somer! In hierdie week se potgooi gesels ons oor: 🌞 Hoe om sonbrand & sonsteek te voorkom 🔥 Wat jy dadellik moet doen as dit gebeur 🥗 Voedselvergiftiging – en aanvullings wat herstel versnel 🍺 Te veel drank…
10 Dec 2025 16 min

🩺Fraaimed vir 🩺 Gesondheid. Welstand. Estetika - 03 Desember 2025

🩺 Dr. Coetzee & Dr. De Wit verduidelik hoekom hul benadering anders is. Danny het met hulle gesels oor hul nuwe praktyk in Fraaiuitsig — waar algemene mediese sorg, estiese behandelings en welstand hand-aan-hand loop. Warm, persoonlik en professioneel! 👉 Luister weer na die potgooi en hoor hoekom hierdie praktyk…
4 Dec 2025 12 min