Kus tot Kruin: Skilpadjies en Robbe - 13 Februarie 2025

Loading player...
๐Ÿข Skilpadjies, Robbe & Kreef โ€“ Watโ€™s die storie? ๐Ÿฆž๐Ÿ‡บ๐Ÿ‡ธ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ
Op SFM Streek Radio 90.1 FM delf Fred vandag dieper in die nuus oor skilpadjies en robbe, en kyk hoe dit steeds opslae maak! Maar dis nie al nie โ€“ ons vergelyk die Amerikaanse lobster met ons eie Suid-Afrikaanse kreef (Rock Lobster). Watโ€™s die verskille, watโ€™s die ooreenkomste, en hoe lyk die geskiedenis van hierdie seekos-ikone? ๐ŸŽ™๏ธ๐Ÿ”ฅ Luister gerus weer:
#SFM901 #SkilpadjiesEnRobbe #RockLobster #SeekosStories#SFMKustotKruin
14 Feb 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin - die donker wรชreld van onwettige wildhandel - 05 November 2026

๐Ÿšจ Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou? Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is 'n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se natuurerfenis. Van luiperdvelle en ander diereprodukte tot reptiele wat onwettig gevang en verkoop word โ€“ die skade aanโ€ฆ
6 Nov 15 min