"Ons het saam oor die 150kg verloor" Marius & Martin Dreyer

Loading player...
Die tweeling broers van Bethlehem het almal behoorlik aan die gons nadat hulle saam meer as 150kg af geskud het. Die een vraag op almal se lippe...HOE?

Was dit kits diëte, pille of dalk spyte. Wat is die geheim? Wel luister ons gesprek om uit te vind.
17 Feb 2025 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min