Verwagtinge vir die Begrotingsrede – Dr. Arno van Niekerk

Loading player...
Dis die vooraand van die begrotingsrede, en Dr. Arno van Niekerk deel verwagtinge vir Minister van Finansies Enoch Godongwana se toespraak voor die parlement môremiddag. Hy vertel vir OFM-nuushoof Morne van Rooyen meer.
18 Feb 2025 11AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes