Bizskoops - 20 Februarie 2025

--:--
Op die program vandag:
# Ons kyk na ʼn paar hoogtepunte uit die begrotingsrede
# Die ekonoom Waldo Krugell deel ook met ons sy reaksie op die begroting wat vanmiddag in die parlement voorgelê is.
# In internasionale sakenuus... Gemiddelde lone in die Verenigde Koninkry gaan voort om inflasie te oortref
# In beleggingsnuus… Aveng het 'n aansienlike verlies vir die ses maande geëindig Desember gerapporteer
En ons gesels ook met Sibu Maseko van Green Cape oor energieveerkragtigheid vanuit 'n landbouperspektief.
20 Feb Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 05 Junie 2025

Op die program vandag: # Suid-Afrika se ekonomie het aan die begin van die jaar slegs geringe groei getoon # President Cyril Ramaphosa versoek Suid-Afrikaanse besighede om verdere geleenthede aan jongmense te bied # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die beplande nasionale dialoog en wat bespreek moet word in…
5 Jun 9 min

Bizskoops - 29 Mei 2025

Op die program vandag: # Die voorgestelde nuwe beleidsriglyne vir die inligtingskommunikasietegnologiesektor is nie beperk tot net Starlink nie # Heeltemal te veel Suid-Afrikaanse huishoudings ervaar steeds voedselonsekerheid # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor môre se verwagte rentekoers aankondiging # In internasionale sakenuus… Die beheermaatskappy van die aanlyn inkopieplatform…
29 May 9 min

Bizskoops - 22 Mei 2025

Op die program vandag: # Ons kyk na vanmiddag se begrotingsrede # Die jaarlikse verbruikersprysinflasie vir April toon 'n marginale styging # Die ekonoom Waldo Krugell praat ook oor die begroting # In internasionale sakenuus… Elon Musk sê hy beplan om sy politieke skenkings af te skaal # In beleggingsnuus…
22 May 10 min

Bizskoops - 15 Mei 2025

Op die program vandag: # Bank of America sê Suid-Afrika se komende begroting sal 'n sleutelaanwyser van politieke stabiliteit wees eerder as net finansiële gesondheid # Suid-Afrika se werkloosheidskoers styg tot 32-komma-nege persent # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor fase twee van Operasie VuliNdlela wat verlede week geloods is…
15 May 10 min

Bizskoops - 08 Mei 2025

Op die program vandag: # Die private gesondheidsorgsektor het die eerste ronde gewen in sy regstryd teen die NGV # Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte het versleg, met twee agentskappe wat hul 2025-groeivoorspellings vir die land verminder # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die gevaar van onsekerheid binne die globale…
8 May 11 min