Haal die angel uit aftree – Theo Vorster

Loading player...
Hoewel die hegtheid van ’n gesinstruktuur ongetwyfeld ’n deurslaggewende rol in die veerkragtigheid van ’n familie-onderneming speel, kan ’n pa-en-seun- (of dogter!-) span ook unieke probleme ondervind as dit nie behoorlik verstaan en reg bestuur word nie.
14 Mar 2025 Afrikaans South Africa News · Education

Other recent episodes

Landbouweekblad: Is BKS-vrye-status moontlik?

Dr. Gideon Brückner, is ’n wêreldbekende veearts wat al meer as 70 lande besoek het om te bepaal of dié lande hul BKS-vrye-status kon herwin, het hy aan Alani Janeke van Landbouweekblad vertel.
5 Feb 31 min

Klein begin, groot gewin – ’n Loxton-suksesverhaal

Wat as ’n eenvoudige guns begin het – 12 lamspasteie vir ’n vriendin se koffiewinkel – het gelei tot ’n inspirerende suksesverhaal wat gegroei het tot ’n onderneming wat 900 pasteie per dag maak. Nicolette van den Heever van Loxton gesels in hierdie Bly Boer-episode met dr. Johan Beukes oor…
27 Jan 25 min

Die boek wat my ma vir my gelos het’ – Anné Pretorius

Anné Pretorius het besef hoe waardevol ’n persoonlike geskiedenis is nadat haar ma onverwags oorlede is en ’n handgeskrewe memoir vir haar agtergelaat het. • gesinstories verdwyn wanneer dit nie gedokumenteer word nie;• die genesende krag van storievertelling en skryf; • hoe stories brûe bou tussen geslagte; • ’n spesiale…
9 Jan 26 min

Why does Ford perform so well on your farm?

Farm bakkies work hard and must be able to handle a certain amount of abuse. How do you know if your Ford bakkie can handle it? In the episode you will learn: · Why does my Ford bakkie pull better than my neighbour’s bakkie? · What is all this talk…
15 Dec 2025 13 min