Mariette Loubsher - Psalms 68:36

Loading player...
Almal bewe as Hy uit sy woonplek kom! Hy is Israel se God, Hy maak sy kinders sterk. Hy sorg vir elkeen wat voor Hom buig. God moet geloof word, nou en vir altyd! Psalms 68:36 DB
16 Mar 2025 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Mariette Loubser - Lukas 9:62

En Jesus het vir hom gesê: “Niemand wat sy hand aan die ploeg slaan en dan omkyk, is geskik vir die koninkryk van God nie. Lukas 9:62 AFR20
14 Oct 1AM 1 min

Henry Pike - Filippense 4:9

Wat julle van my geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het: hou aan om dit te doen. En die God van vrede sal met julle wees. Filippense 4:9 AFR20
13 Oct 1AM 2 min