Studente word die leermeesters in teater produksie ‘Wanneer ‘n groot boom val’

Loading player...
Skrywer, Regisseur en Vervaardiger van die produksie ‘Wanneer ‘n groot boom val’, Jefferson J Dirks-Korkee en mede vervaardiger en regisseur Karabelo Plaatje sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop. Beide was drama student aan die Universiteit van die Vrystaat maar in die produksie het hulle geleentheid om die gesoute akteurs te vorm en lei in ‘n produksie waar die leerders die leermeester word. Gerben Kamper, Maria De Koker en Moses Lechuti gee lewe aan die karakters. Ondersteun hulle 27 – 29 Maart by die Ander Huguenet in Bloemfontein. Kaartjies is beskikbaar by Webtickets.
17 Mar 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

Vrystaat Kunstefees 2026: Die Doolhof

Yolande Maartens gesels in die KunsteKlop met Nic Beukes, Lorenzo Dampies & Anke Malan. Ná ’n kort draai by ’n verlate gebou bevind ’n familie hulself vasgevang in ’n onontkombare nagmerrie. Hulle word dieper in ’n doolhof van geheime en skaduwees getrek en moet veg om te oorleef tydens ’n…
29 May 5 min

NWU Gallery invites you to see art that not only reflects, but restores

Curator at the NWU Gallery, Sheryl Msomi joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat to talk about the latest group exhibition hosted in Potchefstroom. The 1976 youth uprising is 50 years ago this year and this exhibition brings together a reflection on the past through the lens of today’s…
21 May 4 min

Mbuso Hlongwa no longer has to prove anything in latest solo exhibition at Oliwenhuis

Oliewenhuis Art Museum presents Uhambo Lwemi Moya (The Journey of My Spirit), a solo exhibition by South African artist Quincy Mbuso Hlongwa. This exhibition presents a compelling body of figurative paintings that explore themes of identity, personal reflection, and the emotional landscapes of contemporary life. Mbuso joins Yolanda Maartens in…
19 May 4 min