Appel is reg om te rock by Emerald Resort in Vanderbijlpark

Loading player...
Kom kuier saam by Emerald Resort in Vanderbijlpark vir Rocking the Vaal 2025 – 'n ongelooflike dag gevul met Afrikaanse musiek, kos en samesyn! Geniet topvermaak met kunstenaars soos Ruhan du Toit, Jo Black, Appel, Dodo, Die Piesangskille en meer! Appel sluit by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens aan om sy opwinding te deel en om oor sy nuwe musiek te gesels. Boonop vind ons uit hoe lief hy vir pap is! Kry kaartjies nou by Tixsa en lees meer onder events by ofm.co.za – OFM – Trotse mediavenoot van Rocking the Vaal 2025!
19 Mar 2025 5AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Hierdie Kinderbeskermingsweek, kom ons doen dit vir die kinders en stap saam!

In Bloemfontein vind 'n Kinderbeskerming Stap plaas die 30ste Mei 2026 in samewerking met ENGO, Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) en Childline FS. Luchell Coetzee, maatskaplike werker by ENGO, Ashley Olivier, maatskaplike werker by VVA en Febe Groenewald, maatskaplike werker by ENGO sluit by Yolanda Maartens aan om die doel…
25 May 6AM 4 min

Lenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Alex Daneel

Alex Daneel, algehele bestuurder, gesels met Yolanda Maartens oor die opgraderings en nuwe dienste se kapitaal wat Lenmed investeer het, hoekom dit belangrik is om die opgraderings en uitbreidings te doen en wat die publiek en pasiente kan verwag van die hospital.
22 May 5AM 5 min

Lenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Dr. René Du Plessis

Dr. René Du Plessis gesels met Yolanda Maartens oor die hospitaal se Noodeenheid wat onlangs opgegradeer en uitgebrei is. Sy praat oor behandeling van werkverwante-beserings, soos WCA- en COID-gevalle. Gedurende die wintermaande sien mens dikwels meer siek persone en noodgevalle, sy verduidelik ook vir ons wanneer moet iemand mediese hulp…
22 May 3AM 8 min