Bond van Oud-Polisiebeamptes onderhoud 24 Maart 2025

Loading player...
๐ŸŽ™๏ธโญ๏ธRADIO GESPREK met Frans Linde van die Outeniquatak van die Bond van Oud Polisiebeamptes! ๐Ÿ‘ฎโ€โ™‚๏ธ๐Ÿ‘ฎโ€โ™€๏ธ๐Ÿš”๐Ÿ”ฐโญ๏ธ
In vandag se gesprek gesels ons met Frans Linde, voorsitter van die Outeniquatak van die Bond van Oud Polisiebeamptes, oor die waardevolle werk wat hulle verrig om oud-polisiemanne en -vroue te ondersteun in hulle goue jare.
๐Ÿ”ฐโญ๏ธFrans deel met ons: โœ…โญ๏ธ Hoe die Bond ontstaan het en wat hulle doelstellings is โœ…โญ๏ธWatter ondersteuning hulle bied met pensioen- en Polmed-aangeleenthede โœ…โญ๏ธ Wie kan aansluit as lid โœ…โญ๏ธ Waar hulle tak geleรซ is en watter gebied hulle dek โœ…โญ๏ธ Spesiale geleenthede vir 2025 โ€“ insluitend โ€˜n inspirerende gesprek met Piet Stompie Duvenhage en โ€˜n opwindende golfdag by Mosselbaai Gholfklub! ๐ŸŒ๏ธโ€โ™‚๏ธ๐ŸŽ‰
โญ๏ธOf jy nou โ€˜n oud-lid van die SAPD is of iemand ken wat kan baat by hierdie ondersteuning, luister gerus weer en deel dit met iemand wat baat kan vind!
๐Ÿ‘‰ Meer inligting of om aan te sluit? Besoek: www.outeniquabop.co.za
Facebook: facebook.com/outeniquabop
โญ๏ธSkakel Mariaan Linde: 082 822 5697
โญ๏ธOf Frans Linde self: 082 788 9543
#RadioGesprek #Outeniquatak #BondVanOudPolisiebeamptes #PolisieFamilie #Gemeenskap #Podcasts #SFM
24 Mar 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Herstel die Natuur, Herstel die Toekoms ๐ŸŒฟ 28 Mei 2026

Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese โ€œrewildingโ€-projek wat deel vorm van โ€™n eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. ๐ŸŒฑ ๐ŸŒพ Hoe herstel โ€™n mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is? ๐ŸŒฟ Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer? ๐Ÿก๐Ÿค๐ŸŒ Hoe kan ontwikkeling รฉnโ€ฆ
28 May 16 min

POLITIEKE GESPREK: Agenda 2030 en Plaaslike Ontwikkeling Onder die Loep - 22 Mei 2026

Mnr Dirk Kotzรฉ van die Democratic Alliance het vanoggend op SFM Streek RADIO 'n gesprek gevoer oor Agenda 2030, plaaslike ontwikkeling, infrastruktuur en die moontlike invloed van internasionale beleidsraamwerke op plaaslike gemeenskappe. Die gesprek het verskillende perspektiewe rondom ekonomiese groei, munisipale beplanning en volhoubare ontwikkeling aangespreek. ๐ŸŽง Luister weer naโ€ฆ
22 May 16 min

Protek-๐ŸŒณ Rooted for the Future โ€“ Why Trees Matter More Than Ever - 18 Mei 2026

๐ŸŒณ ๐‘๐Ž๐Ž๐“๐„๐ƒ ๐…๐Ž๐‘ ๐“๐‡๐„ ๐…๐”๐“๐”๐‘๐„ โ€“ ๐“๐‡๐„ ๐๐Ž๐–๐„๐‘ ๐Ž๐… ๐๐‹๐€๐๐“๐ˆ๐๐† ๐“๐‘๐„๐„๐’ ๐ŸŒณ This week on Protek Home & Garden Care, Paul Hartzenberg chats about why planting trees is one of the best long-term investments you can make โ€” for your home, your family, and the environment. ๐ŸŒฑ๐ŸŠ From delicious home-grownโ€ฆ
20 May 15 min

Kus tot kruin - ๐ŸŒ Wanneer die Natuur Balans Soek ๐ŸŒฟ 14 Mei 2026

Fred gesels vanoggend oor iets wat die wรชreld al hoe meer raak โ€” storms, vloede, droogtes en ander sogenaamde โ€œnatuurrampeโ€. Maar kyk ons dalk verkeerd daarna? Is sommige van hierdie verskynsels moontlik deel van die natuur se manier om balans te probeer herstel nadat die mens vir jare druk opโ€ฆ
14 May 14 min