Lucio Basson - ROMEINE 3:24

--:--
Maar nou spreek God ons in sy genade vry op grond van die verlossing wat Christus Jesus vir ons verkry het – en dit sonder enige verdienste van ons kant. ROMEINE 3:24 NLV
19 Mar 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Peter Kotze - ROMEINE‬ ‭8‬:‭28‬

‬‬‬‬‬‬‬‬En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. ROMEINE‬ ‭8‬:‭28‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
26 Jun 1AM 1 min

Lynette Beer - EFÉSIËRS‬ ‭6‬:‭15

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede. EFÉSIËRS‬ ‭6‬:‭15‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
25 Jun 1AM 1 min

Gretha Wiid - II KORINTHIËRS‬ ‭5‬:‭20‬

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬Ons tree dan op as gesante om Christus wil, asof God deur ons vermaan. Ons bid julle om Christus wil: Laat julle met God versoen. II KORINTHIËRS‬ ‭5‬:‭20‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
23 Jun 1AM 2 min

Henry Pike - JESAJA‬ ‭40‬:‭30‬-‭31

‬‬‬‬‬Selfs jongmense raak uitgeput en afgemat. Baie jongmense struikel en val. Maar dié wat hulle hoop op die Here stel, sal nuwe krag kry. JESAJA‬ ‭40‬:‭30‬-‭31‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬
19 Jun 1AM 1 min