Benescke Jv Rensburg - EKSODUS 15:2

Loading player...
My krag en my sterkte kom van die Here. Hy gee my die oorwinning. Hy is my God. Ek wil Hom loof. Hy was my voorouers se God. Ek wil sy Naam verhoog. EKSODUS 15:2 NLV
20 Mar 2025 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Mariette Loubser - Lukas 9:62

En Jesus het vir hom gesê: “Niemand wat sy hand aan die ploeg slaan en dan omkyk, is geskik vir die koninkryk van God nie. Lukas 9:62 AFR20
14 Oct 1AM 1 min

Henry Pike - Filippense 4:9

Wat julle van my geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het: hou aan om dit te doen. En die God van vrede sal met julle wees. Filippense 4:9 AFR20
13 Oct 1AM 2 min