Lynette Beer - JESAJA 41:10

Loading player...
Moenie bang wees nie, want Ek is by jou. Moenie ontsteld word nie, want Ek is jou God. Ek maak jou sterk en wil jou help. Ek laat jou oorwin met my regterhand wat mense red. JESAJA 41:10 NLV
23 Mar 2025 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Mariette Loubser - Lukas 9:62

En Jesus het vir hom gesê: “Niemand wat sy hand aan die ploeg slaan en dan omkyk, is geskik vir die koninkryk van God nie. Lukas 9:62 AFR20
14 Oct 1AM 1 min

Henry Pike - Filippense 4:9

Wat julle van my geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het: hou aan om dit te doen. En die God van vrede sal met julle wees. Filippense 4:9 AFR20
13 Oct 1AM 2 min