Benescke jv Rensburg - KOLOSSENSE 1:27

Loading player...
Die geheim is: Christus leef in julle. Dit is die vooruitsig dat julle in die hemelse heerlikheid sal deel. KOLOSSENSE 1:27 NLV
3 Apr 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Erastus Beukes - MATTHÉÜS 5:16

Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik. MATTHÉÜS 5:16 AFR53
13 May 1AM 1 min

Lorriaan du Plessis - JESAJA 6:8

Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my. JESAJA 6:8 AFR53
12 May 1AM 2 min

Reinhard Kotze - HANDELINGE 1:4

En toe Hy nog met hulle saam was, het Hy hulle bevel gegee om nie van Jerusalem weg te gaan nie, maar om te wag op die belofte van die Vader, wat julle, het Hy gesê, van My gehoor het. HANDELINGE 1:4 AFR53
9 May 1AM 1 min

Henry Pike - HABAKUK 2:3b

Wag geduldig, al voel dit of dit stadig gaan. Wees seker dit gaan gebeur, dit sal nie onnodig talm nie. HABAKUK 2:3b NLV
8 May 1AM 1 min