Weird Wide Web - Amerikaanse owerhede kom met 'n kreatiewe manier om verkeer te beheer

--:--
Owerhede in Montgomery Township, Pennsylvania, het onlangs kronkelende bane op sekere strate ingevoer in ’n poging om verkeer te vertraag in die gebied.
8 Apr 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - 'n KI-groep het musiekstrome oorgeneem!

Twee weke gelede het niemand van The Velvet Sundown gehoor nie. Nou? Hulle het drie albums uitgereik, meer as 500 000 maandelikse luisteraars op Spotify opgeraap, en laat afspeellyste vinniger in duie stort as wat jy kan sê: "Wag, wie?"
17 Jul 9AM 4 min