
Die Getuienis
--:--
Juanita en Peter Palmer gesels met Pieter oor hoe Die Getuienis groep ontstaan het. Mense reg oor die land deel hulle getuienisse op die Getuienis se Facebook en Youtube blad.