Verbeter jou algemene fiksheid en rehabilitasie met HESP PODS

Loading player...
HESP PODS is slim reaksieligte wat reaksietyd, fokus en prestasie verbeter – perfek vir sport, skool, rehabilitasie of algemene fiksheid. Reaksietyd word beïnvloed deur konsentrasie, gesonde senuweeselle en hoe vinnig jou brein sensoriese inset verwerk. Deur hierdie prosesse te verbeter, reageer jy vinniger en presteer jy beter. Kinders, atlete en selfs bejaardes gebruik dit reeds met sukses. Direkteur Melton van der Merwe sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die verskeie voordele van die pods en om hul spesiale aanbod aan luisteraars bekend te maak. Besoek gerus www.hesppods.co.za vir meer inligting.
15 Apr 2025 4AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Die 26ste Kloppers Marathon vind plaas in 2026!

Bemarkingsbestuurder by Kloppers, Mel Mulder, sluit by Yolanda Maartens aan om hul opwinding te deel oor die 26ste Kloppers Marathon wat die 7de Februarie plaasvind. Daar is nuwe roetes, ‘n nuwe venue by Sentraal en die marathon word vanjaar in samewerking met die Pentagon Pistols hardkloopklub aangebied. Aanlyn inskrywings is…
29 Jan 4AM 3 min

Immunadue – ‘n Natuurlike aanvulling wat ook jou begroting sal pas!

Immunadue gee jou al die daaglikse ondersteuning in één bottel – met vitamiene, minerale en antioksidante. Kyk uit vir die een met die pers prop! Bemarkings Direkteur van Star Choice Marketing, Schalk Mulder sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoekom natuurlike bestandele beter is as chemise produkte en…
20 Jan 5AM 4 min

KYB Academy ondersteun hul studente wat afstudeer met ‘n GRADS-program

KYB Academy is ’n vooruitstrewende opleidingsinstansie in Potchefstroom wat daarop fokus om jongmense toe te rus vir werksgeleenthede met relevante, praktiese beroepsopleiding. TEPP Program Administrateur by KYB Academy, Theuns Bruce-Smith, sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul TEPP programme so wel as wat hul instansie van die…
19 Jan 10AM 3 min

Immunadue - Dis eenvoudig, bekostigbaar en die een met die pers prop!

Immunadue gee jou al die daaglikse ondersteuning in één bottel – met vitamiene, minerale en antioksidante. Kyk uit vir die een met die pers prop! Bemarkings Direkteur van Star Choice Marketing, Schalk Mulder sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel watter bestandele in Immunadue is en ook die funksie…
14 Jan 5AM 3 min