Kommer oor veiligheid van Bloemhofdam - Agri Noordwes

--:--
’n Besluit deur die Departement van Water en Sanitasie om die uitvloei van die Bloemhofdam binne 48 uur met 50% te verhoog, het tot grootskaalse oorstromings en strukturele risiko’s gelei met 18 500 hektaar grond wat onder water is. Die wateruitvloei is op 9 April verhoog na 3 000 m³ per sekonde, terwyl die Vaaldam in dieselfde tyd net 807 m³ per sekonde vrygestel het. Dié besluit is geneem nadat die Bloemhofdam reeds 112% van sy kapasiteit bereik het — terwyl die Vaaldam reeds op 114% gestaan het. Agri Noordwes glo hierdie situasie kon vermy gewees het. OFM Indhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met hoof-uitvoerende beampte, Naudé Pienaar...
17 Apr 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

John Deere se nuwe vul is ’n bul!

Elzette Boucher-Kruger gesels met John Deere se Hein Snyman tydens Senwes Equipment se demo dag van die John Deere 9RX 8-30 in die Vrystaat…
22 Jun 11PM 4 min

Bek-en-klouseer: Friedl von Maltitz

Johan Gunter gesels met Friedl von Maltitz, vise-president van Vrystaat Landbou oor die voortslepende bek-en-klouseer uitbreking…
22 Jun 11PM 3 min

What's new in Farmer's Weekly - 27 June Edition

Farmer’s Weekly’s digital editor, Sindira Chetty, tells us more about the latest issue that hits shelves today. Or read more online at farmersweekly.co.za and follow their social media pages for regular updates.
20 Jun 3AM 3 min