Paaswense 2025: Vrystaat Landbou

--:--
Gernie Botha, hoofbestuurder van Vrystaat Landbou deel die organisasie se Paasboodskap.
17 Apr 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Vrystaat veediefstalforum kies leierskap

Die provinsiale veediefstalforum vergadering van die SAPD het plaasgevind op Dinsdag 24 Junie in Bloemfontein. Tydens hierdie vergadering is prof Andries Raath van die RPO gekies as voorsitter en Isabel Kruger van VS Landbou as vise-voorsitter. Tydens hierdie vergadering is belangrike aspekte rakende veediefstal besrpeek. Johan Gunter gesels met Isabel…
25 Jun 11PM 3 min

Chris Derksen veeverslag

Chris Derksen deel veilingspryse vir die Noord-Vrystaat vir die week ge-eindig 24 Junie.
25 Jun 11PM 3 min

Herlewingslandbou: Wins begin onder die grond

Die toekoms van suksesvolle veeboerdery lê nie net bo-op die grond nie, maar diep daaronder – in die lewe wat die blote oog nie kan sien nie. Só meen Gerrit van Zyl van die Hanzyl Bonsmara-stoetery buite Dewetsdorp. Isabel van Tonder het met hom gesels na sy praatjie by die…
25 Jun 11PM 3 min

AMT-ontleding: Vleisprystendense

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense en vergelyk oudergewoonte die rand en dollar wisselkoerse.
25 Jun 2AM 6 min

Veediefstal, plaasaanval statistiek: Deel 1

Die eerste van ‘n reeks van 3 gesprekke oor veediefstal en plaasaanvalle 1 Januarie tot 31 Maart. Johan Gunter gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger by Vrystaat Landbou…
25 Jun 2AM 5 min