Paaswense 2025: Agri Noord-Kaap

--:--
Dirk Krapohl, hoofbestuurder van Agri Noord-Kaap deel die organisasie se Paasboodskap.
17 Apr 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Noord-Kaap het wynmaakpotensiaal van wêreldgehalte

Die Noord-Kaap beskik oor ideale natuurlike omstandighede vir wynproduksie. Só meen Hennie Huskisson, hoofwynmaker van GWK se Landzicht-wynkelder. In ’n onderhoud met OFM Agri se Isabel van Tonder beklemtoon hy die streek se unieke ligging, klimaat en waterbronne as belangrike faktore.
29 Jun 11PM 6 min

What's new in Farmer's Weekly - 4 July Edition

Farmer’s Weekly’s digital editor, Sindira Chetty, tells us more about the latest issue that hits shelves today. Or read more online at farmersweekly.co.za and follow their social media pages for regular updates.
27 Jun 3AM 4 min

Vrystaat veediefstalforum kies leierskap

Die provinsiale veediefstalforum vergadering van die SAPD het plaasgevind op Dinsdag 24 Junie in Bloemfontein. Tydens hierdie vergadering is prof Andries Raath van die RPO gekies as voorsitter en Isabel Kruger van VS Landbou as vise-voorsitter. Tydens hierdie vergadering is belangrike aspekte rakende veediefstal besrpeek. Johan Gunter gesels met Isabel…
25 Jun 11PM 3 min