Aftel na Bloemskou begin!

--:--
Elmarie Prinsloo,,hoof- uitvoerende beampte van Bloemskou, kuier op Good Morning Breakfast om meer oor vanjaar se skou te deel.
17 Apr 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Trok Talent-wenner, Rudo Schwim, stil enkelsnit bekend

’n “Clarens Winter” het hierdie maand nuwe betekenis gekry met die bekendstelling van die wenner van die OFM Trok Talent-kompetisie, wat in samewerking met Select Musiek (’n afdeling van Sony Music Entertainment Africa) aangebied is, Rudo Schwim, se debuutenkelsnit wat as deel van sy prys op Vrydag 4 Julie 2025…
4 Jul 3AM 9 min