Skaapbestuur: strategie vir ‘n lamvriendelike omgewing & wolnuus

--:--
Johan Gunter gesels met OVK se John Mellvile oor ‘n strategie vir ‘n lamvriendelike omgewing sodat jou lammers veilig kan opgroei en Dawie Killian het die nuutste van die wolmark….
17 Apr 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bek-en-klouseer: Doen als moontlik om jou kudde te beskerm

Die huidige uitbreking van bek-en-klouseer in Suid-Afrika plaas die bedryf al verder onder druk. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die RPO meld daar is bykans daaglikse bevestiging van nuwe gevalle. Ook Karan Beef het intussen bevestig al drie hul groot voerkrale het positief vir die siekte getoets.
17 Jun 11AM 4 min

Landbousakevertroue-indeks daal effens

Die Agbiz/IDC Landbousakevertroue-indeks (ACI) het in die tweede kwartaal van 2025 met vyf punte gedaal na 65, ná ’n merkbare styging vroeër vanjaar. Wandile Sihlobo, Agbiz hoofekonoom, meen egter die indeksvlak bly bó die neutrale 50-puntvlak, wat beteken dat besighede steeds oorwegend positief is oor die huidige sakeklimaat.
17 Jun 10AM 1 min

Produsente gewaarsku teen graansindikaat

Produsente word gewaarsku teen ’n graansindikaat wat blykbaar in die Hoopstad en aangrensende Bultfontein area bedrywig is. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger van South African Polygraph and Investigation Services.
17 Jun 11PM 3 min