Wits-eetstakingskomitee eis registrasie van alle studente

--:--
Die Wits-eetstaking-solidariteitskomitee het na die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie in Johannesburg opgeruk om die registrasie van alle studente te eis, ongeag uitstaande skuld. Die betoging volg ná 'n eetstaking van 12 dae, met studente wat Wits Universiteit beskuldig dat hulle arm swart studente ignoreer. Die komitee se woordvoerder, Feziwe Ndwayana, vra die kommissie om op te tree teen, wat hulle uitsluitingsbeleide noem, en om die reg op onderwys vir almal te handhaaf:
18 Apr 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Rhino Mama-projek boer vooruit, het oorvloed voer

Dinge loop baie goed by die Rhino Mama-projek en dit is die eerste keer in baie jare dat hulle glad nie hoef te voer nie. Jaco Muller van die projek sê dit sal eers weer in Oktober nodig wees om voer te voorsien. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.
27 Jun 10AM 1 min

Verdedigingminister het self nog nie August 26-ouditverslag gesien

PDM-leier McHenry Venaani het tydens die vraag-en-antwoord sessie na president Netumbo Nandi-Ndaitwah se staatsrede na haar aangekondigde stryd teen korrupsie verwys. Hy wou weet wanneer die verslag oor die oudit van August 26 Holding Company se boeke vrygestel gaan word. Die vraag was aan eerste minister Eljiah Ngurare gerig, wat…
27 Jun 10AM 1 min

Swartbooi se tirade was 'om PDM relevant te hou'

Die LPM-leier Bernadus Swartbooi het onlangs in 'n persverklaring uitgevaar teen Swapo. Hy het dit veral gehad oor stedelike en landelike ontwikkeling-minister James Sankwasa en ook verwys na gesondheidsminister dr. Esperance Luvindao se herkoms. Die Swapo-jeugliga het gesê die LPM moet om verskoning vra en die verklaring oor Luvindao terugtrek…
27 Jun 10AM 1 min

So kan boere foutiewe brandmerk-deregistrasie regstel

Sedert Julie 2023 werk die direktoraat veeartsenydienste en die Lewendehawe en Lewendehawe Produkteraad daaraan om produsente-inligting in NamLITS op te dateer weens baie onaktiewe veebrandmerke Die finale sperdatum vir verifikasie was 25 April vanjaar en ongeverifieerde brandmerke word nou gedeaktiveer maar daar is blykbaar foutiewe deregistrasies. Die raad se Viktor…
27 Jun 10AM 1 min

Dienste by Stad Windhoek volgende week onderbreek

Die Stad Windhoek se finansiële jaareinde is volgende week 30 Junie. Die stad maan inwoners dat van hulle dienste nie beskikbaar sal wees nie, soos die kontantsaal. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die Stad, Lydia Amutenya, gepraat.
27 Jun 9AM 1 min