NAMPO 2025 om die draai

Loading player...
Shandor Potgieter gesels met Bennie Zaayman, Bestuurder: NAMPO Park, oor wat besoekers kan verwag by vanjaar se Graan SA NAMPO Oesdag wat 13 -16 Mei 2025 plaasvind.
23 Apr 2025 6AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min