Clarens sanger gekroon as OFM Trok Talent-wenner!

Loading player...
Die oomblik waarvoor OFM-luisteraars sedert Maart gewag het, het vanoggend aangebreek met die aankondiging van die wenner van die OFM Trok Talent-kompetisie.
Die kompetisie, wat in samewerking met Select Musiek (’n afdeling van Sony Music Entertainment Africa) aangebied is, het dramaties geëindig toe ’n niksvermoedende Rudo Schwim van Clarens in die Oos-Vrystaat tydens ’n regstreekse vertoning, wat hy geglo het die laaste deel van die kompetisie was, meegedeel is dat dit sy eerste optrede as wenner van die sangkompetisie was.
Hier is sy eerste onderhoud op Good Morning Breakfast as wenner.
25 Apr 2025 3AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

From Binnelanders to Mamma Mia: Bloem’s Own Logan W. James Comes Home

Loved having a local legend back in the studio! 🎙️✨ Logan W. James (aka Leroux from Binnelanders) popped in for a quick interview on the Good Morning Breakfast. Logan is back home in Bloem for a bit to visit family, and we couldn't resist catching up. Born, bred, and schooled…
9 Jul 12AM 9 min