Henry Pike - MATTHÉÜS 28:19

--:--
Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. MATTHÉÜS 28:19 AFR53
28 Apr 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Loriaan du Plessis - JOHANNES ‭15‬:‭2‬

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬Elke loot aan My wat nie vrug dra nie, sny Hy weg; maar elkeen wat vrug dra, snoei Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra. Johannes‬ ‭15‬:‭2‬ ‭AFR20‬‬‬‬
30 Jun 1AM 2 min

Peter Kotze - ROMEINE‬ ‭8‬:‭28‬

‬‬‬‬‬‬‬‬En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. ROMEINE‬ ‭8‬:‭28‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
26 Jun 1AM 1 min

Lynette Beer - EFÉSIËRS‬ ‭6‬:‭15

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede. EFÉSIËRS‬ ‭6‬:‭15‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
25 Jun 1AM 1 min

Gretha Wiid - II KORINTHIËRS‬ ‭5‬:‭20‬

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬Ons tree dan op as gesante om Christus wil, asof God deur ons vermaan. Ons bid julle om Christus wil: Laat julle met God versoen. II KORINTHIËRS‬ ‭5‬:‭20‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
23 Jun 1AM 2 min