
Weird Wide Web - Topsjef eet nie by sy eie restaurant nie!
--:--
Ten spyte daarvan dat hy 'n menigte restaurante regoor die wêreld besit, het Gordon Ramsay onthul dat hy nie in enige van hulle kan sit en eet nie.