Marco Janse van Vuren - Griekwas
--:--
Die Toyota Cheetahs sal Saterdag se SA Beker-buurstryd teen die Suzuki Griekwas in Kimberley soos ’n kwarteindstryd benader.
Hoewel die Cheetahs sowel as die Poubloues reeds hul plekke in die halfeindrondte van die reeks bespreek het, is daar immers meer as net spogregte op die spel.
Die Cheetahs staan steeds ’n buitekans om ’n tuishalfeindstryd te verseker, maar hulle weet dat die verdedigende kampioene dit nie maklik gaan prysgee nie.
Die Cheetahs se buitesenter, Marco Janse van Vuren, het aan OFM Sport gesê hulle is slaggereed vir die Kwaste.