Kus tot kruin: 'n reis deur die natuur van die Tuinroete - 08 Mei 2025

--:--
Kus tot Kruin 🌿 'n reis deur die natuur van die Tuinroete
Ons gesels oor iNaturalist-waarnemings in ons streek, asook oor plaaslike en internasionale gebeure wat ons natuurlike omgewing raak. 🌍🌱
En vandag vier ons ook iets besonders – 100 jaar van Afrikaans! πŸŽ‰ Fred bring hulde aan hierdie mylpaal met 'n spesiale oorspronklike gedig, reg uit die hart van die natuur en taal.
Skakel in op 90.1 en 104.1 FM vir jou weeklikse dosis inspirasie, inligting en viering van alles wat natuurlik en uniek is aan ons streek.
πŸ“» Kus tot Kruin – waar natuur en taal saamvloei.
8 May Afrikaans South Africa Entertainment News Β· Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin - Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word Getoets - 19 Junie 2025

πŸ•΅οΈβ€β™‚οΈπŸŒ± Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word GetoetsπŸŽ£βš–οΈ πŸŽ™οΈ Vanoggend kyk Fred in diepte na onrusbarende gebeure reg hier in ons streek. 🧯 Die ontdekking van onwettige plante en diere in privaat besit, en die verskyning van vissersbote en langlyners naby ons strande, laat ’n mens…
19 Jun 13 min