
Jak de Priester en Antoinette Pienaar kuier ook by NAMPO 2025
--:--
Shandor Potgieter gesels met Jak de Priester oor KoppieTeeFontein wat by NAMPO 2025 gaan draai as deel van die Alpha Insure Vroueprogram.