Graanproduksie: onstuimige seisoen bied waardevolle lesse

--:--
Die 2024/25 somergraanoesseisoen in Suid-Afrika het talle uitdagings vir mielie- en sojaboonprodusente ingehou, met onvoorspelbare weer, siekte-uitbrekings en plaagprobleme wat opbrengste en graankwaliteit bedreig het.
Hanlie Geldenhuys, landboukundige by Syngenta Suid-Afrika, beskryf die seisoen as ‘vreemd’ en beklemtoon dat risikobestuur nou noodsaakliker as ooit is.
11 May 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

AMT-ontleding: Graanmark

AMT se dr. Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
4 Jun 2AM 3 min

Wat beteken verhoogde koringtarief?

’n Hoër tarief op ingevoerde koring bring goeie nuus vir koringprodusente, maar die volhoue sloering om hierdie tariewe af te kondig bly ‘n probleem. Elzette Boucher-Kruger vind meer uit by die vereniging vir Suid-Afrikaanse graan- en oliesaadhandel…
4 Jun 1AM 12 min

RPO bekommerd oor Karan BEK-uitbreking

Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het met kommer gereageer op die nuus dat daar ’n bevestigde geval van bek-en-klouseer (BEK) by Karan Beef se voerkraal in Heidelberg is. Volgens Frikkie Maré, hoof uitvoerende beampte van die RPO, het Karan Beef intussen besluit om die aankoop van nuwe diere na hul hooffasiliteit tydelik…
3 Jun 2AM 2 min

RPO Vrystaat jaarkongres hierdie Donderdag

Johan Gunter gesels met prof Andries Raath, ondervoorsitter van RPO in die Vrystaat oor die provinsiale jaarkongres wat op Donderdag, 5 Junie aangebied word…
2 Jun 11PM 3 min