Erastus Beukes - MATTHÉÜS 5:16

--:--
Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik. MATTHÉÜS 5:16 AFR53
13 May 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Francois Boyce - MATTHÉÜS 7:24

Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met 'n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het. MATTHÉÜS 7:24 AFR53
25 Jul 1AM 1 min

Lynette Beer - PSALMS 25:15

My oë is altyd op die Here gerig, want dit is Hy wat my voete uit die vangnet sal hou. PSALMS 25:15 AFR83
24 Jul 1AM 1 min

Clement Martin - HEBREËRS 12:2

…die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het…HEBREËRS 12:2 AFR53
22 Jul 1AM 1 min