Brangus vier 40 jaar!

Loading player...
Brangusse is sedert 1965 in Suid-Afrika geteel en is al 40 jaar lank ’n geregistreerde ras. Dié geharde poenskop-vleisbeesras is ’n kombinasie van Angus en Brahman, wat die vleisgehalte, poenskopgeen en uierontwikkeling van die Angus kombineer met die gehardheid, goeie haarkleed, loopvermoë en uitstekende moedereienskappe van die Brahman. OFM Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Kinnear Geldenhuys.
12 May 2025 Afrikaans South Africa Business · News

Other recent episodes

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Hannes van Wyk

Yolanda Maartens gesels lekker met Hannes van Wyk oor sy produksie: Hartsbriewe Jy kan dit nie mis nie, kom luister saam na sy onderhoud, en maak seker om 'n draai te maak by die Rooi Rose-tent vir die Santam Landbou Vroueprogram. Slegs by Graan SA se Nampo Oesdag 2026
23 Apr 3 min

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Willem Botha

Pulane Nel Sekepe gesels lekker met Willem Botha oor wat hy alles gaan doen by Nampo die jaar Van 'Daytime Makeup' tot Rooi Rose Voorblad 'Makeup' Maak reg vir Graan SA se NAMPO Oesdag 2026.
23 Apr 4 min

Santam Landbou Vroueprogram 2026 - Lizz Meiring

Pulane Nel Sekepe gesels lekker met Lizz Meiring oor haar Nampo Produksie: Die Real Housewife Die humor, die pitkos, die ernstige dele, alles rondom vrou wees. Dit wat vrouens doen wanneer hul tuis is en niemand hoef te "impress" nie. Maak reg vir Graan SA se NAMPO Oesdag 2026.
21 Apr 3 min

Standard Bank’s NAMPO highlights

Yolanda Maartens spoke to Brendan Jacobs, Head of Agribusiness at Standard Bank South Africa, about the bank's commitment to bolstering agricultural resilience amid global and local challenges.
16 May 2025 5 min