Anette Rheeder gesels oor die brein en die voeding daarvoor

Loading player...
Anette Rheeder gesels hierdie week oor die hongerste orgaan in ons liggame – die brein en die voeding wat dit benodig. Die produk wat sy aanbeveel, is Bio-Strath. Bio-Strath is in tablet- en vloeistofform beskikbaar in verskeie groottes verpakking en is op die rak by jou naaste apteek te kry.
Vir enige navrae kan jy Anette per e-pos kontak by info@sanatural.co.za, of besoek www.bio-strath.co.za vir meer inligting.
14 May 2025 3AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Vicky Ludick oor Known – A Journey of Being Fully Known by God

Elmero Strauss gesels met Vicky Ludick oor die bekendstelling van haar nuwe boek, Known – A Journey of Being Fully Known by God. Sy deel die storie agter die boek en neem luisteraars saam op 'n persoonlike geloofsreis wat fokus op identiteit, hoop en die diep waarheid dat elke mens…
7 Jul 1AM 8 min

Sokker koors: Jean-Louis gesels met Paulo Coelho oor die Sokkerwêreldbeker

Jean-Louis Knouwds gesels met die Namibiese sokkerspeler Paulo Coelho oor die Sokkerwêreldbeker se ronde van 16, waar groot oorwinnings, skokuitslae en uitstaande individuele vertonings die gesprek oorheers, insluitend Marokko se sterk vorm, Frankryk en Engeland se oorwinnings, Brasilië se uitskakeling deur Noorweë en Haaland se opkoms, asook Afrikaanse hoop met…
6 Jul 4AM 7 min

Jean-Louis gesels met Henrique Carvalho: Die Sokkerwêreldbeker

Jean-Louis gesels met Henrique Carvalho oor die Sokkerwêreldbeker, internasionale wedstryde en wat dit vat om op die grootste verhoog te presteer. Hulle bespreek spanprestasie, sleutelmomente in groot wedstryde en die debat oor Messi en Ronaldo, terwyl Henrique sy eie sportdrome en toekomsvisie deel.
2 Jul 4AM 8 min