
Kommersiële Fokus - Hennie Fourie Welvaart Bestuurder van PSG - 20 Mei
--:--
Hennie Fourie, Gesertifiseerde Welvaart Bestuurder van PSG Pretoria Oos het met Francois op die Lunch Punch kom gesels oor hoe belangrik dit is vir vroue om Finansieël Gesond te wees.