Lewenslange tronkstraf vir Joslin se ontvoerders

--:--
Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom die lewenslange vonnisse vir Kelly Smith, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn in die saak van Smith se jong dogter, Joslin, wat in Februarie verlede jaar aan die Kaapse Weskus verdwyn het. Die NVG se woordvoerder, Eric Ntabazalila, sê die beslissing van die Wes-Kaapse Hooggeregshof is 'n ongewone, geskiedkundige skuldigbevinding aan mensehandeling vir uitbuiting. Hy sê die vonnis, wat in Kinderbeskermingsweek opgelê is, stuur 'n kragtige boodskap om kinders se regte en beskerming voorop te stel:
30 May 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Konsepplan aangeneem vir Katima Mulilo eenstop-grenspos

Namibië en Zambië se gesamentlike bestuurskomitee vir 'n eenstop-grenspos by Katima Mulilo het in Livingstone, Zambië, 'n konsep-implementeringsplan en bestuursraamwerk aangeneem, met die doel om die plan binne 'n maand te finaliseer en die projek binne 18 maande te voltooi. Die Namibië Inkomste-agentskapskommissaris Sam Shivute en Zambië se permanente handelsekretaris…
7 Jun 2AM 1 min

Haaie durf Bulle aan met nuwe slotpaar

Rugby: Die Haaie draf vandag op die veld sonder hulle twee kragreuse, Eben Etzebeth en Jason Jenkins wat albei beseer is. Dit beteken hulle speel hulle halfeindstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap op Loftus Versfeld met Corné Rahl en Emile van Heerden as slotpaar. Die kaptein van die Haaie, Siya Kolisi,…
7 Jun 2AM 1 min

Copps 94.1-span staan roofslagoffers by

Die Copps 94.1-span het ‘n stil Vrydagaand gehad, maar dat jongmense nie veilig kan uitgaan in die hoofstad nie is onderstreep. Francois Lottering was midde-in die aksie en doen verslag:
6 Jun 11PM 1 min

Direkte buitelandse beleggings skep derduisende werke

Die uitvoerende hoof van die Namibiese Beleggingsbevordering- en Ontwikkelingsraad, Nangula Uuandja, het 'n onderhoud by die regering se inligtingsentrum gehad oor die impak van buitelandse beleggings op die Namibiese ekonomie. Sy het die aantal werksgeleenthede in Namibië as gevolg van direkte buitelandse beleggings bespreek.
6 Jun 11AM 1 min