
Swanger tieners groot bron van kommer
--:--
Stygende tienerswangerskappe bly 'n groot bekommernis, met amper drie uit elke 10 meisies wat die skool verlaat omdat hulle swanger is. Die Ombetja Yehinga Organisation, Oyo, het begin met bewusmaking onder die jeug oor die kwessie deur hul jaarlikse kunstefees. Kosmos 94.1 Nuus het met die maatskaplike aktivis Ethne Mudge gepraat.