Doepie en Nina gesels met skrywer, Verushka De Vita, oor haar liefdesbrief aan die oseaan, Deep Blue. Hulle praat oor alles van Free Dive, swem in antarktika en hoekom swem en water goed is vir jou gemoed.
Vir Wêreld Sjokolade dag het 'n Chocolatier, Lucia Sithole van JackRabbit Chocolate Studio, by Doepie kom kuier en hulle bederf met sjokolade wat pryse in Italië gewen het…
Die lieflike Bernice West het kom kuier om bietjie te gesels oor haar nuwe lewe as jong mamma. Sy vertel ons ook van nuwe musiek en Doepie en Sonet deel bietjie lekker advies met haar.
Liezel van der Merwe van Intiem het gesels in die maandelikse insetsel met Nina en Doepie op die GrootTrek. Hulle het gekyk na die oplossings en praktiese raad vir die top 5 huweliks probleme in Suid Afrika
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.