
Weird Wide Web - Wêreld se hoogste 3D-gedrukte gebou
--:--
Die onlangs onthulde Tor Alva (Wit Toring), wat bo die dakke van Mulegns, 'n skilderagtige dorpie in die Switserse Alpe, toring, is die wêreld se hoogste 3D-gedrukte gebou.

