#DieGrootTrek - Jan van Wyk en Denise Fourie van PSG Silver Lakes

Loading player...
Jan van Wyk en Denise Fourie van PSG Silver Lakes het kom kuier op die GrootTrek vir die maandelikse insetsel van GrootGeld. Ons gesels oor die afgelope maand se finansiële nuus, asook jou pensioen en hoe belangrik dit is om vroeg te begin spaar.
3 Jun 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min