Jan Jan Jan reg om vleis te wys by die RPO Noord-Kaap vleisfees 2025!

--:--
Die Rooivleis Produsente Organisasie Noord-Kaap bied op 13 Junie 2025 in samewerking met Beefmaster die Wys Jou Vleisfees aan by die Mittah Seperepere Konferensiesentrum in Kimberley en OFM as trotse mediavenoot. Dit is ‘n fees vir elke vleisliefhebber – met meer as 100 stalletjies, vee-uitstallings, kompetisies soos skaapkop-eet en boogskiet, die gewilde Lamb Champs, en ‘n propvol musiekprogram tot 23:00 met Droomsindroom, Jan Jan Jan, en meer! Kaartjies is te koop vanaf R50 op Quicket en by die hekke. Die Janne van Jan Jan Jan sluit by Yolanda Maartens aan om hul opwinding te deel!
10 Jun 8AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Get Wise Wednesdays - Gysie Pienaar van OFS Smart Repair

‘n Slim leefstyl begin op Woensdae hierdie Augustus - OFM se ‘Get Wise Wednesdays’ bring jou raad, slim gesprekke, en die kans om te wen. Vandag gesels ons oor voertuigeienaarskap. Jou voertuig is ‘n duur bate wat mens nie te gereeld kan vervang nie. Yolanda Maartens gesels met Gysie Pienaar…
5 Aug 4AM 2 min

Boston City Campus study centers make access to studying in smaller towns real easy

Amanda Azor from the Boston City Campus Marketing Department joins Yolanda Maartens on OFM to talk about their support centres and how their strategic locations provide access to locally and internationally recognized qualifications. They also unpack the affordability of Boston City Campus’ offerings and how easy it is to register…
28 Jul 8AM 4 min