Wat kry jy as jy passie, taal en tegnologie meng? Afrikaans.com natuurlik! - 09 Junie 2025

Loading player...
🎧 🎙️ Wat kry jy as jy passie, taal en tegnologie meng? Afrikaans.com natuurlik!
Vandag gesels Danny met Annelie van Jaarsveldt met hope entoesiasme oor alles wat met Afrikaans.com te doen het!
Wat is Afrikaans.com? 🤔 Dis meer as net ’n webwerf – dis ’n lewendige taalplatform vol leerhulp 🧠, inspirasie, luisterstories 📖, resepte 🍰 en lekker leesstof vir die hele gesin!
Wil jy weet hoe hul leerhulpafdeling jou (of jou kinders) kan help? Of sommer net bietjie Afrikaans-vreugde kry?
🎧 🎙️Klik nou en luister weer saam – dis interessant, insiggewend én ’n lekker geselsie! ☕🎉
#Afrikaanscom #SFMStreekradio #AfrikaansLeef #LeerAfrikaans #TaalTrots #LiefVirAfrikaans
9 Jun Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin – waar ons die natuur se stem laat hoor.🌍27 November 2025

🔥🌿Hierdie week kyk Fred na die brande in Danabaai– hoe dit ontstaan, watter skade dit aanrig, en waarom onbeheerde, onbeplande veldbrande só gevaarlik is vir ons mense, wild én omgewing. Maar dis nie al nie… 🐘 Olifante, baba-robbe, en pangolins is weer in die nuus met ontstellende verhale oor die…
27 Nov 15 min

Protek - Winning the Battle Against Ants! 🐜 - 17 November 2025

🌿 Winning the Battle Against Ants! 🐜 Ants taking over your kitchen, paving or pet’s food? Protek has the fix! Protek’s Paul Hartzenberg explains: ✔️ Why ants are suddenly invading your kitchen, cupboards and counters ✔️ Which indoor products wipe out the entire colony — queen included ✔️ How to…
17 Nov 14 min