Krieket: Proteas vol moed vir stryd teen Aussies

--:--
Die Proteas se aanvangskolwer, Aiden Markram, sê hulle is vol vertroue in aanloop tot die eindstryd van die Wêreld-toetskampioenskap teen die huidige kampioen, Australië, wat Woensdag op Lord’s begin, al het Suid-Afrika ses maande laas ʼn toets gespeel. Markram sê hulle weet hoe belangrik dit is om goed te begin en vroeg in die wedstryd ʼn voorsprong te kry. Hy voeg by elke skof gaan belangrik wees:
9 Jun 11AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Venaani kritiseer regering vir 'voorkoms bo inhoud'

Die leier van die PDM, McHenry Venaani, het president Nandi Netumbo-Ndaitwah se eerste 100 dae in die amp as 'n "handboekgeval van politieke traagheid" bestempel. Venaani het tydens 'n perskonferensie in Windhoek die administrasie gekritiseer omdat hulle 'n goeie voorkoms bo inhoud prioritiseer.
14 Jul 11AM 1 min

TLU-SA bekommerd oor Brasiliaanse hoenderinvoere

Die landbou-organisasie TLU SA sê hy is bekommerd oor die invoer van enige hoenderprodukte uit Brasilië na Suid-Afrika. Dit volg nadat die regering die verbod op invoer van pluimveeprodukte uit Brasilië gedeeltelik opgehef het. Die Departement van Landbou laat nou invoere toe uit alle Brasiliaanse provinsies, behalwe Rio Grande do…
14 Jul 11AM 1 min

Land het uitdagings met rook, drank en dwelms

Die gesondheidsminister dr. Esperance Luvindao het by die opening van die werkswinkel oor tabak- en alkoholbeheer in Windhoek gesê dat voorkoming beter is as behandeling, maar daar is nog baie om te doen. Die land het geen wetgewing rakende damprook nie en drank en dwelms bly ‘n reuse-uitdaging.
14 Jul 10AM 1 min

Regering fouteer deur amptelike opposisie uit te sluit

Die IPC het die regering gekritiseer omdat hulle die amptelike opposisie van nasionale gebeure uitgesluit het en dit ondemokraties en doelbewus genoem. Die party het die ironie hiervan tydens die besoek van die Indiese premier Modi beklemtoon en gesê dat dit demokrasie ondermyn. Dit het ook die Kantoor van die…
14 Jul 10AM 1 min