🧻💬 Wanneer laas het jy regtig 😌 verlig gevoel? 11 Junie 2025

Loading player...
🧻💬 Dis dalk nie iets waaroor jy elke dag praat nie... maar almal sit een of ander tyd vas. Of hardloop! 💨💩 In hierdie week se 🎙️ Gesondheidsake gesels Bianca openlik (maar taktvol!) oor hardlywigheid en diarree – wat dit veroorsaak, 🥴 wat jy daaraan kan doen, 💡 en wanneer jy liewer ’n dokter moet sien 🩺.
Of jy nou sukkel om iets te los... of wens jy kon ophou gaan 🚽 – hierdie een is vir jóú! 👉 Moenie wag nie – verligting begin by kennis!
#Gesondheidsake #GesondeDae #Hardlywigheid #Diarree #VerligtingIsMoontlik #LuisterEnLeer #Spysvertering #sfmstreekradio
11 Jun 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Behandel jy heeltyd net die simptome? 07 Januarie 2026

Behandel jy heeltyd net die simptome – of spreek jy die werklike probleem aan? In Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom ons liggaam vroeg reeds waarskuwings gee – en hoekom ons dit so maklik ignoreer. 🔹 Hoekom “quick fixes” nie altyd die antwoord is nie…
13 Jan 11 min

Gesondheidsake🌞 DESEMBER VAKANSIE GESONDHEID 🌴🍹10 Desember 2025

Gesondheidsake🌞 DESEMBER VAKANSIE GESONDHEID 🌴🍹 Bianca gee ‘n vinnige oorlewingsgids vir die somer! In hierdie week se potgooi gesels ons oor: 🌞 Hoe om sonbrand & sonsteek te voorkom 🔥 Wat jy dadellik moet doen as dit gebeur 🥗 Voedselvergiftiging – en aanvullings wat herstel versnel 🍺 Te veel drank…
10 Dec 2025 16 min

🩺Fraaimed vir 🩺 Gesondheid. Welstand. Estetika - 03 Desember 2025

🩺 Dr. Coetzee & Dr. De Wit verduidelik hoekom hul benadering anders is. Danny het met hulle gesels oor hul nuwe praktyk in Fraaiuitsig — waar algemene mediese sorg, estiese behandelings en welstand hand-aan-hand loop. Warm, persoonlik en professioneel! 👉 Luister weer na die potgooi en hoor hoekom hierdie praktyk…
4 Dec 2025 12 min