SAPV verwelkom massa inentingsveldtog

--:--
Die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf het die regering se aankondiging van ’n massa-inentingsveldtog teen voëlgriep met groot entoesiasme verwelkom. Elzette Boucher-Kruger gesels met Izaak Breitenbach, bestuurder van die braaikuiken afdeling by die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging.
11 Jun 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Vrystaat plaasaanvalle neem toe

Dit wil voorkom of plaasaanvalle in die Vrystaat weer toeneem met een aanval op twee bejaardes, Sondag, 3 Aug in die Smithfield-area en 12 Augustus in die Warden-distrik. Johan Gunter gesels met Jakkals le Roux, voorsitter van Vrystaat Landbou se landelike veiligheidskomitee…
12 Aug 11PM 4 min

Hersiene aanbod aan die VSA goedgekeur

Die kabinet het ’n hersiene aanbod aan die VSA goedgekeur, waarvan besonderhede voorlopig vertroulik bly. Ministers Parks Tau en John Steenhuisen sê dit sluit marktoegang vir hoender, bloubessies en varkvleis in, met streng biosekerheidsmaatreëls…
12 Aug 11PM 4 min