
Weird Wide Web - Vals psigiater tronk toe na 20 jaar se misleiding van die NHS
--:--
'n Vrou wat twee dekades lank as psigiater in die Verenigde Koninkryk gewerk het sonder enige formele mediese kwalifikasies, is tot tronkstraf gevonnis en moet honderdduisende ponde terugbetaal.