Willem van den Hever - Valke in eerste Curriebeker wedstryd

Loading player...
Die Griffons se Curriebeker Eerste Divisie-veldtog skop môremiddag in Welkom af wanneer hulle tydens rondte een teen die Valke te staan kom.
Die laaste keer toe die Perses teen die span van die Oos-Rand te staan gekom het, het hulle 'n groot voorsprong weggegooi en met 45–40 in die SA Beker verloor.
Daardie nederlaag het die Griffons se aanspraak op die uitkloprondtes en die Premier Divisie in die wiele gery.
Die woelige Griffons-haker, Willem van den Heever, het aan OFM Sport gesê hulle is net opgewonde om weer te kan speel.
13 Jun 4AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Curtly Thomas - Excited ahead of Toyota Cheetahs debut

The Toyota Cheetahs lock, Curtly Thomas, is set for his long-awaited debut on the weekend in Amsterdam during round two of the EPCR Challenge Cup. The beanstalk who previously played for the University of the Western Cape in the Varsity Cup, and for the Griffons in the Currie Cup, answered…
11 Dec 2AM 1 min